Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisie op soek na man se familie
Die Houtbaai-polisie is op soek na die familie van ’n man wat glo amper vier dekades terug in Saldanha gewoon het.
-
-
-
Appèlproses vir vissers oor2021-visvangregte nou oop
Vissers wat ontevrede is met die 2021-visregtetoekenningsproses (Frap) kan nou hul aansoeke op appèl neem.
-
Polisie betrap vermeende kabeldief op heter daad
Die polisie het verlede Dinsdag 22 Maart ’n man in Vredenburg betrap wat besig was om elektriese infrastruktuur te beskadig, vermoedelik in ’n poging om koperkabels te steel.
-
Musiekman kry
Die voormalige kringbestuurder Lennie Davids van Vredenburg het ’n goue sertifikaat van die Royal School of Church Music ontvang.
-
Polisie vind vuurwapen en dwelms in jong vrou se kas
Die Darling-polisie het Dinsdagaand op ’n vuurwapen beslag gelê.
-
-
Saldanha Mayor visits the SBIDZ
On Thursday 17 March, Saldanha Bay Municipality Executive Mayor Councillor André Truter and Cornell de Kock, Director of Economic Development and Strategic Services for the municipality, paid a visit to the Access Complex of the Saldanha Bay Industri
-
Wetstoepassingsowerhede slaan toe op misdadigers
Die afgelope naweek het die Saldanha-buurtwag in samewerking met die polisie, die verkeersdepartement en Saldanhabaai-munisipaliteit se wetstoepassingsafdeling aan ’n geïntegreerde misdaadbekampings-inisiatief deelgeneem.







