Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Start of the Ramadan fast
This year the Muslim holy month of Ramadan starts on the evening of Saturday 2 April and ends on the evening of Monday 4 May. But what is Ramadan? How does fasting work? Your questions are answered here.
-
Gewapende rowers vlug met rekenaars en juwele
Die personeel van Compass Fishing in Saldanha sal traumaberading kry ná ’n gewapende roof by dié onderneming.
-
Spesiale span
Wêreld-TB-dag is Donderdag (24 Maart) in Diazville met gratis TB-toetse as deel van ’n navorsingsprojek gevier.
-
Spirit of Surfski rescues seaman
The team of the local National Sea Rescue Institute (NSRI) was recently on hand to help in St Helena Bay.
-
Seuns red huis van vlamme by woonwa
’n Paartjie in Langebaan kon alles verloor het nadat hul woonwa langs hul huis aan die brand geslaan het. Danksy drie brawe seuns se vinnige reaksie het die brand egter nie ’n kans gestaan nie.
-
-
Ja vir veiligheidsplan
Die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) het onlangs ’n Weskus-landelike veiligheidsplan goedgekeur met die doel om landelike veiligheid te bevorder.
-
Five ways to ensure work fire safety
Any responsible business owner or office manager should be concerned about things potentially going wrong, and whether or not there are enough preventative measures to avoid this from becoming a reality. When it comes to fires and workplace safety, t
-
Veiligheid gou in die kollig
Die Velddrif-sakekamer het Donderdag 17 Maart sy eerste vergadering vir die jaar by Soverby Lapa in Velddrif gehou.
-
Elandsfonteinmyn herleef
Jare nadat die Elandsfontein-myn se produksie tot stilstand gekom het, maak die myn gereed om sy eerste vrag fosfaat na die Saldanha-hawe te stuur.







