Matrikulante van St. Helenabaai is Donderdag (28 Julie) bederf en moed ingepraat by Die Koelkamers in Paternoster. Die leerders is deur verskeie kenners toegespreek en sterkte toegewens vir die jaarlikse matriekeindeksamen, wat Maandag 31 Oktober begin. Die geleentheid is onder meer deur St. Helenabaai/Paternoster se wyksraadslid Sharon Scholtz gereël.

Matrikulante aangemoedig

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article