Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Weslanderspan deel saam in ware Kersfeesgees
Danksy die ondersteuning van Weslander se jaarlikse gholfdag kon die Weslanderspan die Kersfeesgees in St Helenabaai gaan deel by die Eiland Huis vir Gestremde Kinders.
-
-
Biker-vroue speel Kersvader by Agapé
’n Groep van 13 vroue het voorverlede Saterdag die Agapé-kinderstigting, ’n huis van veiligheid en geregistreerde niewinsgewende organisasie in Vredenburg, se kinders kom bederf met Kersgeskenke, badgoed en allerhande speletjies.
-
-
-
Aarbei-koekstruif
In my familie is dit nie ’n volwaardige Kersfees sonder ’n paar gunstelinge nie: tong, soutvleis, gerookte ham (gammon) en koekstruif (oftewel, trifle) is ’n moet.
-
Rastarate vir allerlei kwale
Marius Bester, kruiekenner en Rastafariër van Louwville, Vredenburg sê kruierate word grootliks in vandag se mediese wêreld onderskat waar kunsmatige en chemiese geneesmiddels die mark oorheers.
-
Bokkom- en jêm-brood
Ek is nie iemand vir ingewikkelde resepte nie, veral nie wanneer dit vakansie is nie. Minder tyd in die kombuis, beteken meer tyd saam met my mense.
-
Besoek hierdie Kersmarkte
Om unieke en besonderse geskenke te kry, word al makliker met die groot aantal Kersmarkte aan die Weskus.
-








