Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Inperking bedreig oord se toekoms
LANGEBAAN – Die toekoms van Club Mykonos hang in die weegskaal, maar die bestuur is hoopvol dat goeie dae weer sal kom.
-
‘Magsbehepte verkeersbeamptes op heksejag’ in Dwarskersbos
“Ons het baie uit hierdie ervaring geleer, dat die inperking se reëls te streng is, dat kleinlike medeburgers soos klikkiebekke die polisie bel en dat daar magsbehepte verkeersbeamptes op ’n heksejag in Dwarskersbos is.”
-
Brand bring groot skade by gewilde strandrestaurant
Eienaar, Justin Maltby, sê hy het versekering en hy hoop die grootskaalse herstel van die Strandloper kan so gou as moontlik begin.
-
Visverkopers en visvlekkers onstoke in St. Helenabaai
“Baie werkers wag nege maande lank vir snoekseisoen. Die twee en ’n half maande se werk in die kouer maande moet help om plaaslike gesinne deur die hele jaar te dra.”
-
Mayor announces ‘full lockdown’ for West Coast towns
Clearer guidelines with “specific restrictions in terms of inter-town movement” was explained in a second social media post on the same pages.
-
Covid-19: First positive for Saldanha Bay Municipal area
Take heed of the lockdown measures and act responsibly to contain and prevent the further spread of COVID-19 within the municipal area.
-
Geen planne in plek vir haweloses
Burgemeester Marius Koen sê ’n perseel is reeds geidentifiseer om hawelose skuiling te gee, maar die praktiese uitvoering van die planne is in dié stadium ’n struikelblok.
-
GROW Educare wants to empower ECD’s
Empowering educare centres to deliver exceptional education Managing an ECD centre is a complex business and the GROW Educare Centres social franchise model invests in local entrepreneurs/franchisees who already run […]
-
Vredenburg-polisielede vas vir korrupsie, dwelms
Landdros Martie Wilson het Donderdag voor ’n stampvol hof borgtog van R2000 aan vier van die beskuldigdes toegestaan. Die vyfde polisiebeampte, wat voor haar inhegtenisname werksaam in die Vredenburghof was, het borgtog van R1000 gekry.
-
Laingville-moord: Lyk se identiteit bekend
Die polisie kon nog nie bevestig of die tiener meisie, ’n gr. 11-leerder aan Hoërskool Louvwille, verkrag is nie.




