Die Weskus-sakeman en deeltydse landskapfotograaf Basson van Zyl het onlangs hierdie sonsondergang met sy kamera vasgevang. Jacobsbaai se kenmerkende rotsagtige seefront word mooi gekontrasteer deur die hemelse kleurspel van warm gele, oranjes, karmynrooi en sagte pienk. Dis sowaar ’n fees vir die oog. Besigtig Basson se werk op Instagram @basson_vanzyl.

Son sak oor Jacobsbaai

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article