Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Sit saam aan dié lang tafel
Isabella Niehaus, die eienaar van en sjef by Langtafel op die Duin, deel meer met die joernalis Noluvu Ludidi oor haar liefde vir kos en haar ervarings in die bedryf.
-
-
Kabeldiewe jaag weg toe polisie ondersoek instel
Kabeldiefstal neem toe, maar die polisie is nie van plan om die skuldiges daarmee te laat wegkom nie.
-
Groot man het klein hart
’n Man met ’n ongelooflik klein hart – dít is hoe wyle JP Mouton se familie hom beskryf.
-
Hokkie laat huis brand
Wat vir die Maasdorp-gesin van Gansstraat ’n doodgewone Dinsdagoggend moes wees, het in ’n nagmerrie ontaard toe hul huis deur vlamme verwoes is.
-
-
-
Voorkom só dat jy slagoffer word
Deur paraat en voorbereid te wees, verlaag jy dramaties jou risiko om ’n slagoffer van huisbraak of roof te word.
-
-
Debbie weg; Fritz vervang; nuwe departement geskep
Alan Winde, die Wes-Kaapse premier, het sy kabinet verlede week geskommel en – soos beloof tydens die opening van die Wes-Kaapse wetgewer – ’n nuwe departement bekendgestel.






