Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
SBM has plans to curb effects of load shedding
Active plans are in place for the Saldanha Bay municipal area to become energy resilient.
-
Criminals reign supreme in Vredenburg CBD
Businesses in the Vredenburg area are suffering from criminality.
-
Joan Kruger wieg met nuwe boek
Dis met groot opgewondenheid dat Joan Kruger haar nuutste boek, Wieg, vandeesmaand bekendstel.
-
‘Elkeen kan iets vir ’n kind doen’
Neem ’n kind aan, en indien jy nie dít kan doen nie, word ’n pleegouer. Indien jy nie dít kan doen nie, mentor en as jy nie dít kan doen nie, word ’n vrywilliger. As dit nie moontlik is nie…
-
Geweld eis 6 se lewens
Die Weskus het ’n gewelddadige week agter die rug nadat ses moorde tussen 5 en 11 September gepleeg is.
-
Nuwe blomme-staproete geopen
Die lentedagvierings by Longacres Country Estate het Saterdag 3 September in samewerking met AfriForum se Weskus-tak plaasgevind.
-
-
Swanger vrou en kleuter dood ná botsing
’n Swanger vrou en ’n kleuter is verlede Donderdag dood in ’n motor aangetref nadat dit teen ’n staal-padversperring langs die pad gebots het.
-
Man in die sop oor onwettige ‘Boesmanstee’
’n Man (43) se roekelose bestuurstyl Vrydagaand 9 September op die R27 (Weskuspad) het veroorsaak dat die polisie hom voorgekeer en van die pad laat aftrek het.
-
Skietery: Motief was dwelmgebied
’n Man is verlede Dinsdag in ’n bendeverwante voorval in sy been geskiet terwyl hy na sy vriendin se huis in Darling gestap het.







