Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ouetehuis beïndruk brandweer met vinnige ontruiming
Nadat die brandalarm geaktiveer is, het die bejaarde inwoners en die tehuis se personeel die gebou binne net ses minute ontruim.
-
Kom ontspan heerlik in nuwe biblioteektuin
Die Piketberg-biblioteek pronk met ’n nuwe tuin waar die publiek kan kom lees of ontspan.
-
Ook see en skepe inspireer
Op die ouderdom van 12 jaar het Hannelie Niewoudt begin kunstig raak. Wie sou raai dat potloodsketse die grondslag sal lê en eendag in pragtige natuur-kunswerke ontaard?.
-
Raak betrokke by skoonmakery
Ten spyte van die koue weer het 17 vrywilligers Saterdag in Harderstraat, White City, Saldanha, bymekaargekom om rommel op te ruim.
-
Saldanha-sakelui gaan gebuk onder talle inbrake
Saldanha gaan tans gebuk onder ’n vlaag inbrake by sakeondernemings.
-
Buurtwag skenk foon
Robert Bekker van Langebaan-buurtwag het ’n selfoon aan kol. Lindie Marx van die Weskus-distrikskantoor geskenk. Marx is die bevelvoerder van die Weskus se landelike blitspatrollie en die selfoon gaan aangewend word vir kommunikasiedoeleindes tussen
-
Verken Paternoster vir Erfenisdag
Vra vir baie buite die Weskus watter dorp die vissers, strand en see die beste opsom, en vele sal antwoord: “Paternoster”.
-
-
Sypaadjies later bespuit
Aangesien vanjaar se blommeseisoen laat is, het die Bergrivier-munisipaliteit (BM) besluit om sypaadjies eers later vir onkruidbeheer te bespuit.
-








