Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Analoogtelevisie eersdaags landwyd afgeskakel
Analoog-televisie sal binnekort landwyd afgeskakel word.
-
Buurtwag ontvang akkreditasie
Die Tabakbaai-buurtwag in Saldanha het sy akkreditasie by die departement van gemeenskapsveiligheid ontvang.
-
Museum ’n besoek werd
Die ryk geskiedenis van Hopefield moet gevier en altyd onthou word, meen Lizelle Strydom, bestuurder van die Hopefield-museum.
-
Baba sterf in brand
Die ouma het glo probeer om die baba uit die brandende huis te red, maar dit was reeds te laat.
-
Musiekvideo in Saldanha verfilm
Dit is seker nie verbasend dat die Langebaaner Kobus Matthews, wat deur ’n musikale familie omring is, vandag ’n musiekkunstenaar is nie.
-
Sosaties: Egte erfeniskos
Egte skaap-sosaties bly vir my baie na aan die hart – egte erfeniskos wat my baie trots laat voel oor die geure en kleure van ons land. Maar daar is […]
-
Polisie wil onderverteenwoordigde rassegroepe oplei
Die Weskus-polisiedistrik sê hy is opsoek na jong wit en Indiër mense om by die polisiediens aan te sluit.
-
Geskiedenis van Saldanha bewaar
Opwaarts by die heuwel en tussen die laaste paar oorspronklike huise van Hoedjieskop in Saldanha staan Saldanha se museum.
-
Weskus maak reg vir Netbal Wêreldbeker
Kom speel saam by die departement van kultuursake en sport die Weskus-distriknetbalmobilisering op Saterdag 24 September.
-
Homage to those “come before”
It is Heritage Month and Die Koelkamers decided to pay its respects to those that came before.










