Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Eer om mense te help . . .’
As deel van internasionale Verpleegsterdag wat op 12 Mei gevier is, het die joernalis Noluvu Ludidi met Life West Coast-hospitaalverpleegster Benjamina Maleho oor haar beroep gesels.
-
Keelvol oor onwettige krag
Inwoners van Saldanha is keelvol vir die onwettige kragdrade wat daagliks geïnstalleer word.
-
Span nog flinker in nuwe vere
Sakelui in Langebaan het Vrydag hul plaaslike rugbyspan se harte bly gemaak met ’n skenking van nuwe rugbyklere.
-
Diagnoses kan tot depressie lei – hier is hulp
Lupus-vegters en hul ondersteuners het Saterdag aan die Weskus-Lupus Warriors se bewusmakingsgeleentheid deelgeneem om nuwe insig rakende dié gesondheidstoestand te kry.
-
Daggasmous in taxi op Weskuspad betrap
Die Weskus se blitspatrollie het Maandag 16 Mei om 14:30 inligting ontvang dat ’n dwelmsmokkelaar met ’n groot hoeveelheid dwelms in ’n taxi onderweg is na Vredenburg.
-
Vrae oor skieter se vrylating
Wie het versuim om sy of haar werk reg te doen? Kon die moord op drie mense in die New Somerset-hospitaal op 7 Mei verhoed word?.
-
Hospital thanks nurses for working through tough times
Celebrating its nurses on the theme “Nursing Now: A Voice to Lead”, Life West Coast Hospital proudly acknowledged its nurses this International Nurses’ Day.
-
Hou giftige middels buite bereik
Sommige ouers is salig onbewus van verskeie dodelike gevare wat in en om die huis voorkom.
-
-








