Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geduld gevra vir werk aan padprojek
Die huidige padsluiting in Oostewalstraat, Langebaan is een van die eerste gedeeltes van sluitings vir die opgradering van fase drie van die Oostewalstraat-projek.
-
-
-
Kinderdroom in Goudstad waar
William Adams vertel sy maats al van kindsbeen af hy gaan eendag roem bereik. Nou, as ’n akteur in ’n Netflix-produksie, blyk sy woorde waar te word.
-
Weskus-deel van Kaapse camino eerste keer gestap
Twee pelgrims was Dinsdagoggend die eerste stappers wat die nuwe roete van die Cape Camino aan die Weskus aangedurf het.
-
Mayhem in Middelpos
Saldanha police are requesting assistance in solving two crimes that occurred on the same day in Middelpos.
-
Oudpolisieman het geskiedenis van geweld
Die oudpolisieman van Vredenburg wat van driedubbele moord aangekla word, het ook ’n hele paar ander geraamtes in sy kas.
-
Vredenburg verloor ’n grote
Die alombekende Vredenburgse inwoner Aletta Bester het Dinsdag 10 Mei haar stryd teen kanker verloor.
-
‘Eer om mense te help . . .’
As deel van internasionale Verpleegsterdag wat op 12 Mei gevier is, het die joernalis Noluvu Ludidi met Life West Coast-hospitaalverpleegster Benjamina Maleho oor haar beroep gesels.
-
Keelvol oor onwettige krag
Inwoners van Saldanha is keelvol vir die onwettige kragdrade wat daagliks geïnstalleer word.







