Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Minister moedig toerisme aan
September is Toerisme- en Erfenismaand en die maand is met groot feestelikhede begin.
-
SPAR Virtual Challenge marks the start of Spring
Tens of thousands of women unite in the SPAR Virtual Challenge.
-
Vissers se ‘lyne gebreek’
Die aansoekproses van kleinskaalse vissers om visvangregte te bekom, sal van voor af moet begin.
-
Raadslede ‘lewe in vrees’
Die veiligheid van raadslede is nou onder die loep nadat Sibusiso Gqeba, Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) se raadslid vir wyk 9 (Ongegund, Vredenburg) Donderdagaand 1 September geskiet is.
-
Polisie, snuffelhonde ‘byt’
Plaaslike patrollies het die afgelope ruk tot talle suksesvolle polisieoptredes in die streek gelei.
-
Come along, walk for Heavenly Haven Retreat recovery
Come along, walk for Heavenly Haven Retreat recovery
-
-
Vroue op byeenkoms bemoedig
Daisy Safehouse se personeel het onlangs ’n viering van oorwinning en sukses gehou.
-
Fietse brul om dié in nood te help
Die Weskus-motorfietsvereniging (WMA) is altyd besig met sy liefdadigheidsprojekte en het die afgelope naweek weer ’n suksesvolle geldinsameling gehou.
-
Weskusstreek kry eie unieke blommegids
Die Weskus-streek van die SANParke-ereveldwagtersvereniging het vir hierdie blommeseisoen ’n eenvoudige blommegids ontwikkel. Die behoefte vir sodanige gids is in die verlede deur besoekers aan die streek uitgespreek. Hulle wil, afgesien van die blom









