Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Fokus in Oktober op jou oë en sig
Die fokus in Oktober is op oogsorg, wat al hoe belangriker raak namate mense langer ure voor skerms deurbring.
-
GPF-vergadering
GPF-vergadering: Die Hopefield-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) nooi alle belangstellendes na die jaarlikse GPF-vergadering.
-
-
-
Kinderverkragter kry 30 jaar dinktyd
Kinders tussen 7 en 12 jaar oud, wat deur ’n pedofiel verkrag en “rypgemaak” is, het vandeesweek geregtigheid sien seëvier met die vonnis van hul aanrander, wat tot 30 jaar tronk toe gestuur is.
-
Bobaas-potspelspelers maak skoonskip by Suid-Afrikaanse kampioenskap
Bobaas-potspelspelers maak skoonskip by Suid-Afrikaanse kampioenskap
-
Muurskildery
Twee St. Helenabaaise kunstenaars het dit op hulself geneem om bietjie kleur te bring in die dorp van Paternoster.
-
Man op R27-Weskuspad doodgery
Die lewelose liggaam van ’n onbekende man, vermoedelik iets in die veertig jaar oud, is Sondagoggend (8 Oktober) om 06:30 op die Weskuspad (R27) tussen die Buffelsfontein-wildplaas en die Weskus Nasionale Park gekry.
-
Jay-Dee by matriekafskeid
“Obviously dien ons ’n God van wonders, want volgens die spesialiste moes Jay-Dee nie nou al so goed herstel het soos wat hy het nie.”.
-
Hoë eer vir kosskrywer
Die kuns- en kultuur-prysuitdeling van die Wes-Kaapse departement van kultuursake en sport (DCAS) het Dinsdag 26 September in die Kaap plaasgevind.






