Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stormagtige see op sy skilderdoek
Die St. Helenabaaise kunstenaar Pienaar van Niekerk deel meer met Noluvu Ludidi oor sy kunswerke en kreatiewe reis tot dusver.
-
-
Vroue ‘gevange’ gehou
Plakkers. Skuim. White bitches. Hulle is al erger name genoem, én dit lê die hele Elandsbaai vol dat hulle nie vir hul lankstaan-kampeerplekke betaal nie.
-
Borgtog vir 5 in saak oor onwettige drank
Vyf mans wat in Piketberg daarvan aangekla word dat hulle R8 miljoen se drank wederregtelik vervaardig het, is almal op borgtog vrygelaat.
-
-
Inbrake neem toe
Inbrekers het die afgelope week in die Weskus sportpersele, sakeondernemings en wonings behoorlik geplunder en besteel.
-
Gewoontemisdadiger die 21ste keer gevang
Willem Visagie, ook bekend as Willem Links, Willem Swarts, Wolsak, Balsak óf Fernando, bots al 42 jaar met die gereg – sedert hy ’n elfjarige tjokkertjie was. Die vonnisse wat hy deur die jare op die hals gehaal het, bring…
-
Diazville-biblioteek se deure oop
Lees, gebruik die internet en leer selfs om te kodeer – alles gratis en onder een dak.
-
Dood van seun met diabetes laat leemte tuis en op skool
Charlene Jack het nooit gedink sy sou haar kind op so ’n jong ouderdom aan die dood afstaan nie.
-
Vrae oor aktiwiteit op beoogde sonkragperseel al meer
Inwoners van Lampiesbaai in St. Helenabaai bevraagteken die aktiwiteite en beweging op die stuk grond van die voorgestelde sonkragprojek.







