Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kyk uit vir tekens van depressie
Hoe weet ’n mens wanneer die woorde “ek wil nie meer lewe nie!” uit jou kind se mond rede is tot kommer of net tipiese tienergedrag is?.
-
‘Burg’-paartjie aangekeer oor pistole en ammunisie
‘Burg’-paartjie aangekeer oor pistole en ammunisie
-
-
‘Getuienis in moordsaak knak my’
Die opspraakwekkende hofsaak waarin Nikita Titus (26), ’n plaaswerker van Piketberg, teen ’n voormalige polisie-ordonnans van Piketberg getuig het, het haar geknak, het sy vandeesweek aan Weslander erken. Sy kan steeds nie saans slaap nie en moes ’n
-
Phelophepa helps many
“Your health is your wealth.” So says Ray van Rooy, Executive Mayor of Bergrivier, who emphasised the importance of taking care of one’s health above all else, for it is the catalyst for leading a remarkable and successful life.
-
Stygende kospryse ruk verbruikers se sak
Stygende kospryse is ’n kwessie waarmee verbruikers en ondernemings daagliks stoei.
-
Ongelukkigheid oor die haglike toestand van die historiese Vredenburg-landdroshof
Ongelukkigheid oor die haglike toestand van die historiese Vredenburg-landdroshof
-
Kom kyk ‘Hans’ se manewales
Wil jy net ’n slag so lag dat jy jou maag vashou of die trane oor jou wange voel rol van pure lekker?.
-
Broers in hof ná eiereg gebruik
Twee landbouer-broers van Klawer staar ’n aanklag van poging tot moord en ontvoering in die gesig omdat hulle glo met ’n vermeende aartappeldief agter op ’n bakkie rondgery het.
-
Killed by other dogs
Two-year-old Cayce will remember his loving protector and best friend only from photographs. He will know only that Diesel (4) was obsessed with golf balls because his father, Christo Gerber, told him so.









