Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Eerste Swartlandfees gou hier
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
Cancervive soek stalletjies
Die kreatiewes in die Weskus-gemeenskap wat by vanjaar se jaarlikse Cancervive-kankerbewusmakingsdag vir mans hul stalletjies wil kom opslaan en met hul werk wil spog, sal dit gratis kan doen.
-
Betaalnaweek: 3 dood en 3 beseer in messteekvoorvalle
’n Sestienjarige seun van Wesbank, Malmesbury, is Saterdagoggend om 01:45 met ’n mes doodgesteek. Die oorledene het in Sterretjiestraat aan sy wonde beswyk waarna drie jong verdagtes tussen 17 en 21 jaar vir sy moord in hegtenis geneem is. Hulle…
-
NSRI sleep motorboot
Die span van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) se Mykonos-stasie by Langebaan het sy bote Sondag (1 Oktober) te water gelaat om ’n kragboot wat onklaar geraak het, na veiligheid te sleep.
-
-
Seun (16) sterf in botsing op R45
’n Sestienjarige is Saterdagmiddag dood en ’n motorbestuurder ernstig beseer in ’n botsing op die R45 naby Malmesbury op die pad na Hopefield.
-
Porterville-kunsfees lus vir die oog
Dit was ’n naweek van wandel en kuns tydens die Porterville-kunsfees.
-
Jaloerse eks doodgeskiet
’n Man van Lutzville is Sondag (1 Oktober) in die vroeë oggendure in ’n stryery oor ’n eksmeisie noodlottig in die kop geskiet.
-
Tuiskos by kus se ‘Waterput’
Werlise Rautenbach het met haar eerste suksesvolle baksel in die oond al meer gemaklik begin raak in die kombuis.
-
Moordverdagte wéér vas
’n Vrou van Malmesbury, wat reeds weens ’n moord in 2016 aangekla word, is die afgelope naweek wéér in hegtenis geneem – dié keer omdat sy na bewering probeer het om ’n 20-jarige vrou dood te steek.






