Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bielie van ’n bosbok-patat vir Hopefield se Oom Lange
Met jare se ondervinding agter sy blad word Freddie Papier op die ouderdom van 76 as ’n kenner op die gebied van patat-groei gesien. Sy onlangse patat-oes is net nog ’n bewys daarvan.
-
Swartz borgtog toegestaan
’n Oud-verkeershoof en later direkteur van beskermingsdienste by die Matzikama-munisipaliteit in Vredendal is verlede week in die Karoo in verband met bedrog in hegtenis geneem.
-
Weskus beleef vanjaar bloedigste Paasnaweek
Die Weskus het sy bloedigste Paasnaweek nog beleef met elf mense wat in gewelddadige voorvalle dood is, het kapt. Tania Helfrich, ’n woordvoerder van die Weskus-polisiedistrik, gesê.
-
-
‘Bosslapers stig brand’
Inwoners van Vredenburg was Saterdagaand uit die veld geslaan toe hulle ’n brand by die ou Tierkloof-opstal in die middel van die buurt sien.
-
Boy electrocuted
It was as if little “Coolerbox”, as Oyintando Bathuli (4) was known to the community of Marikana, a part of the Middelpos informal settlement at Saldanha, had a premonition that Sunday 31 March would be his last.
-
Grade R to be first year
In 2013, the Minister of Basic Education instructed a task team to review the basic education legislation as a strategic priority for the Department of Basic Education.
-
Plaaslike polisie het hande vol ná Paasnaweek talle slagoffers eis
Plaaslike polisie het hande vol ná Paasnaweek talle slagoffers eis
-
Klere in drein vir toetse gestuur
Die polisie het verskeie kledingstukke – onder meer ’n mans-sweetpaktop, ’n kous, ’n verbleikte blou rugsak en ’n stuk van ’n pienk kinder-kledingstuk – vir forensiese toetse weggestuur.
-
Brace for bad weather in the Western Cape until Tuesday
The South African Weather Services (SAWS) has issued a warning for disruptive rain and strong winds this weekend across the province, including the West Coast.








