Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Brace for bad weather in the Western Cape until Tuesday
The South African Weather Services (SAWS) has issued a warning for disruptive rain and strong winds this weekend across the province, including the West Coast.
-
Passiespel in Weskus lok talle na koppie
As deel van Goeie Vrydag wat op Vrydag 29 Maart plaasgevind het, het Weskuns, ’n organisasie sonder winsbejag, sy heel eerste openbare Passiespel opgevoer.
-
Unregistered contractors ’unreliable’
Building-industry role-players are urging businesses and members of the public to tread carefully when securing the services of unregistered contractors.
-
Geskiedenis is die naweek by die jaarlikse Super-8-Paastoernooi gemaak
Geskiedenis is die naweek by die jaarlikse Super-8-Paastoernooi gemaak
-
Verskeie sakerowe oor Paasnaweek
Sondagoggend (31 Maart) het nege mans en ’n vrou ’n winkel in Mangaung, Vredendal-Noord, omstreeks 02:40 beroof. Die 32-jarige Ethiopiese winkeleienaar het wakker geword toe die agterdeur oopgeskop is. Hy kon egter sien die rowers is met messe gewape
-
Kind deur trekker doodgery
Die negejarige Marly-Anne Boks van die plaas Rietfontein naby Aurora in die Bergrivier-munisipaliteit is dood nadat sy onder ’n trekker se wiele beland het.
-
Vierjarige peuter en meisie (9) dood in twee afsonderlike fratsongelukke
Vierjarige peuter en meisie (9) dood in twee afsonderlike fratsongelukke
-
Cruise ship brings a silver lining
With future cruise liners possibly visiting the shores of the West Coast, there are many benefits it could bring economically.
-
Maak jou hart oop
Met lewenskoste wat aanhoudend styg, het een van Siyabonga Care Village se programme die ondersteuning van die publiek nodig.
-
Man sterf ná botsing by berugte R45-kruising
’n Man is dood ná ’n botsing tussen twee voertuie vroeër Vrydagmiddag (5 April) by die berugte kruising wat die R27 Weskuspad en R45 by Vredenburg, met mekaar verbind.








