’n 17-jarige seun het Sondagoggend 8 September om 06:30 ’n 38-jarige man se huis in Donderhoek, Klawer, binnegedring en hom met dié vuurwapen gedreig. Die seun is oomblikke daarna in hegtenis geneem en die vuurwapen en ammunisie is by hom gekry. Hy het Maandag in die Klawer-landdroshof verskyn.Foto: SAPD

Vuurwapen by jonge gekry

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article