Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
KYK: Joshlin-saak weer in hof
Dit is al amper drie maande nadat Joshlin Smith (6) van Middelpos, Saldanha, as vermis aangemeld is.
-
Vaal bushalte trots verfraai
Ter viering van Aardedag 2024 het die kusdorpie Paternoster ’n merkwaardige inisiatief aangepak om sy hoof-bushalte te verfraai en in ’n lewendige simbool van omgewingsbewustheid en gemeenskapsgees om te skep.
-
Weston-koshuis wek kommer
Hoe besluit jy tussen brood op die tafel vir jou gesin of om jou kind skool toe te stuur?.
-
Potspelspelers skitter in SA’s
Die Weskus-streek se potspelspelers het van 13 tot 27 April aan die Suid-Afrikaanse 8-bal-kampioenskap (vroue en grootmeesters), wat in Bellville, Kaapstad, gehou is, deelgeneem.
-
Klein skenking help bou toekomstige vroueleiers
Die ontwikkeling en vordering van die jeug lê Carmen Rodgers baie na aan die hart.
-
Weskus ál gewilder vir fliekmaak
Die Weskus met sy onberispelike natuurskoon word stadigaan ’n baie gewilde keuse vir die rolprent- en mediabedryf.
-
Groter Run West beplan
Dom de Jesus en sy toegewyde Run West-span het aangekondig dat vanjaar se strandwedloop ter ondersteuning van Protect the West Coast (PTWC) Sondag 22 September sal plaasvind.
-
Man se Figo meteens gekaap
Twee “kliënte” van ’n man wat hulle verlede week van Cedrastraat in Louwville, Vredenburg, na die landdroshof moes neem, het die Ford Figo waarin hulle gery het by hul eindbestemming gekaap.
-
-
Man wat sy broer doodsteek kry 25 jaar
Mans en in ’n mindere mate vroue word elke naweek in die Weskus-polisiedistrik doodgesteek weens verskeie redes, wat insluit rusies oor drank of geld, uit woede of jaloesie, of om ’n misdaad soos roof te kan pleeg.








