Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kuru art on at !Khwa ttu
Embracing and celebrating unique South African, especially indigenous, identities and cultures are partly what Africa Month is all about.
-
Saldanha-vrou staan skoene vol as ma en verpleegster
Om ’n ma te wees en terselfdertyd ’n verpleegster, is ’n groot eer vir Kayla Maart.
-
Twee vas ná Facebook-slenters
Twee mans van Worcester het vandeesweek in die Vredenburg-landdroshof verskyn op aanklagte van bedrog wat verband hou met die vals verkoop van voertuie op Facebook.
-
Karnaval-vertoning tref Weskus later dié maand
Die skouspelagtige Let’s Carnivale: A Vaudeville Variety Show word Vrydag 17 en Saterdag 18 Mei by The Barn by Schaftplaas naby Langebaanweg aangebied.
-
Bekende Weskusser op hoewe vermoor
’n Seun van die vermoorde Jose Camacho (77) van die gebied om die De Boom-glybaan buite Vredenburg meen dat sy moordenaars na iets meer as skape op soek was. Die huis is geplunder in hul soektog na vermoedelik geld.
-
Jong rugbyster benodig jou hulp
Dit is net deursettingsvermoë, harde werk en die talent wat die Here gegee het wat maak dat Chriswin Delport (15) is waar hy vandag is.
-
Prettige motorskattejag deur Vredenburg dié Saterdag
Nóg nie vir jou ma, vrou of ouma iets gekry vir Moedersdag nie? Skryf nou in vir die Liefies Can Rally 2024 in Vredenburg hierdie Saterdag (11 Mei).
-
Soveelste mens al op strand vermoor
“Hulle kan net sowel dié stuk strand ‘Die Begraafplaas’ doop,” meen een inwoner van Diazville nadat nog ’n lyk gekry is.
-
Sewer overflow leaves residents in distress
An ongoing sewage overflow has left residents in distress.
-
Party manifestos important
The election is creeping closer, with little over three weeks left before Weskus residents have to choose their leaders, who they believe will enhance South Africa’s political landscape for the next five years.










