Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Verdagte in moordsaak wag nog
Sedert die eerste hofverskyning van die man wat verdink word van die moord op die Langebaan-inwoner Estelle Eksteen (61) in Maart vanjaar, is sy borgaansoek steeds nie afgehandel nie.
-
‘Hart van goud’ het stil geraak
Marinda Adendorff (65) se lewe het soveel ander aangeraak. Nie net was haar liefdevolle arms altyd daar vir ’n drukkie nie, maar sy was ook ’n geduldige oor vir vele vriendinne en selfs kennisse in moeilike situasies, soos wat haar…
-
Man lewenslank tronk toe
Toe die eerste mes breek weens die geweld waarmee hy sy slagoffer steek, het hy ’n groter mes gegryp en haar gesteek totdat dié mes ook gebreek het.
-
Drie mans doodgesteek, nog misdaad oor naweek
Die polisie in Moorreesburg ondersoek ’n moordsaak nadat die lyk van die 30-jarige Clinton Eugene Geduld Sondagoggend (28 April) om 02:35 in Olyfboomstraat, Fairview, gevind is. Geduld het meswonde aan sy liggaam gehad.
-
Do you know Doortjie?
Swartland Hospital in Malmesbury is seeking the family of Doortjie Thomas (60), born on 25 April 1965.
-
‘Wees positief, al lyk alles negatief’
Hoe draai ’n mens jou moeilike omstandighede om in iets positief? Hoe klim jy en maak dit tot bo die berge van struikel wat voor jou lê?.
-
Jong student kry kans van ’n leeftyd
’n Geleentheid van ’n leeftyd het oor die pad van die Weskusser Revando van Wyk gekom.
-
Nóg ’n plaasmoord: man op kleinhoewe doodgesteek
’n Bekende in die stock cars-kringe in die Weskus, Jose Fernando Casmetre (77), bekend as Jose Camacho, se lewelose liggaam is Woensdag 1 Mei – op sy verjaarsdag – langs sy huis op die Plaas Eenzaamheid, gedeelte 37, gekry.
-
Geringe beserings ná motorbotsing op R27
’n Motorbotsing op die R27 net buite Yzerfontein in die rigting van Vredenburg het verkeer vanmiddag (Woensdag 1 Mei) tot stilstand gebring. Volgens sers. Johnatan Filander, woordvoerder van die Darling-polisie was daar twee voertuie betrokke. Weslan
-
Velddrif-brug versterk oor verkeer
Tussen 4 000 en 5 000 voertuie, wat swaargelaaide vragmotors insluit, beweeg daagliks heen en weer oor die Carinusbrug by Velddrif.







