Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Polisieman sterf, kollega erg beseer
Die besluit van ’n ongeduldige vragmotorbestuurder om verby ’n motor wat agter ’n stilstaande vragmotor gewag het, te ry en die stukkende vragmotor verby te steek, het Saterdagmiddag noodlottige gevolge gehad.
-
DBV mor oor welstand van perde wat aan sport deelneem
DBV mor oor welstand van perde wat aan sport deelneem
-
Jong man 10 jaar tronk toe
’n Jong man van Vredenburg is 15 jaar tronkstraf opgelê vir die moord op ’n 38-jarige man in 2022.
-
Pa sluit hom en baba in huis toe
Lede van die Vredenburg-polisie wat Sondagoggend (21 April) op ’n klagte van gesinsgeweld in Pleinstraat reageer het, is deur ’n gyselaarsdrama begroet.
-
Bloedig vermoor op plaas
Nadat haar man, Clint Christians (57), reeds inmekaargesak het, het die twee moordenaars net aanhou steek. Dít is die wrede prentjie wat Lisle Christians (55) voor haar sien as sy haar oë toemaak.
-
Polisieman dood in ongeluk, kollega ernstig beseer
‘n Gesoute polisieman is Saterdagmiddag dood en ‘n konstabel beseer in ‘n botsing reg van voor teen ’n vragmotor op die Velddrif-Piketbergpad.
-
Ryers moet uitkyk vir bakstene
“Klipgooiery is ’n ou taktiek van rowers wat al jare lank sporadies opvlam oor die land heen.”.
-
Weskus-fliek eersdaags op kassie
Weskussers sal binnekort met trots voor die televisieskerms kan inskuif om hul pragtige Weskus-dorpies in volle glorie te beleef wanneer die Afrikaanse fliek Die tragiese saak van Pamina Vermaak eersdaags op die kassie uitgesaai word.
-
Oud-advertensieman in nuwe hoedanigheid terug
’n Bekende gesig het hom weer onlangs by die Weslander-span aangesluit, waar sy loopbaan in die vroeë jare negentig begin het – maar dié keer as uitgewer.







