Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Shoprite bied studiebeurse
Met minder as drie weke oor voor die sluitingsdatum op 30 April, doen die Shoprite-groep ’n beroep op alle presterende tersiêre studente wat ingeskryf is vir graadstudies in onder meer rekeningkunde, IT, landbouwetenskappe en biologiese wetenskappe o
-
Stigting vra mense om hulp
Toe Henrico en Janine Hayward die nuus ontvang dat hulle ’n tweeling verwag, was hulle in die wolke.
-
Monument huldig vissers
Ter herinnering aan die vissermanne wat hul lewe ter see verloor het, is ’n vissersgedenkmonument by die waterfront in Paternoster opgerig.
-
Swem na Saldanhabaai se klippe eis lewe
Strandgangers was Sondagmiddag (14 April) geskok om te sien hoe ’n 47-jarige man wat na ’n groot klip ’n ent van die strand af geswem het, in die moeilikheid beland en vermoedelik verdrink het.
-
Vlootman ontken skuld
Die lid van die Suid-Afrikaanse Vloot wat na bewering in 2021 ’n vrou in Saldanha se hoofstraat doodgery het, het Maandag (15 April) in die Vredenburgse landdroshof skuld ontken.
-
Stropers se bote afgevat
Perlemoenstropers aan die Weskus is ’n gevoelige hou toegedien met die Saldanha-polisie wat Sondagnag (15 April) ’n magdom duiktoerusting, twee bote én gestroopte perlemoen afgevat het.
-
‘Ystervrou’ se dood tref
Die nuus van die dood van die Weskusser Solene Smith het baie mense in die gemeenskap en die groter Weskus geraak.
-
Verhuringsagente altyd in spervuur
Eiendomsagente wat hulle toespits op verhurings, kou harde bene om ’n kommissie van tussen R100 tot R300 per huureiendom per maand te verdien.
-
Don’t wait! Apply for schools today
The Western Cape Education Department reminds parents that there are just two days left for parents to submit their applications for grade 1 and 8 admissions in 2025.
-








