Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Diazville learners more pro-active
Though most schools are safe, dangerous weapons and drugs can be easily accessed by people of all ages.
-
-
Program aangebied oor
Die Weskus se hart klop sterk in Afrikaans. Dagbreek Sentrum vir outisme in Vredenburg het in samewerking met Afrikaans 100 ’n onvergeetlike program aangebied wat ouers, onderwysers en die gemeenskap bemagtig het om die rol van taal vir die nie-verba
-
Flink gedink om uitdaging te wen
Die gedugte span van Lize-Mari Pretorius (20) en Dezerè Coetzer (21) het al die ander spanne in die Liefies Can Rally se 2024-uitdaging deur die strate van Vredenburg ’n uitklophou gegee en met hul rooi bokshandskoene as die wenners uit…
-
Siekte kry dié seun nie onder
Sistiese fibrose is op die ouderdom van 10 maande by Samuel Stiglingh gediagnoseer.
-
Velddrif-krieketklub wys seisoen se toppresteerders aan
Velddrif-krieketklub wys seisoen se toppresteerders aan
-
B-en-R vir diens vereer
Dit was ’n besige paar weke vir die Weskus-distriksmunisipaliteit (WDM) se brand- en reddingsdienste.
-
-
Aanval op gesin lei tot aanvaller se dood
’n Onderonsie in Citrusdal tussen twee mans en hul vermeende aanvaller het tot die dood van die aanvaller gelei.
-
Twee vas ná kaping
Twee verdagtes is in Darling in hegtenis geneem nadat ’n 37-jarige Vredenburger die naweek by ’n plaas se hek gekaap is.








