Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Veteraantrekker vat skou-kroon
Party mans ry blink motorfietse, party ry naweke duine met spogbakkies uit en ander geniet hul helderkleurige motors met lae vering . . . Jannie Slabbert (62) van Vredenburg ry trekker, maar nie sommer enige trekker nie – ’n 1961…
-
Nuwe leiers vir Khoi-San-groep
Dit was ’n groot oomblik vir die Khoi-San-groep in die Weskus met die inswering van hul nuwe leierskap.
-
Twee dokters nié vervolg
Geen verdere stappe word oorweeg teen die dokters by die hospitaal in Porterville, wat volgens beweringe hul plig versuim het tydens die dood van ’n geliefde plaasbestuurder ná ’n plaasaanval in die omgewing nie.
-
Spiertier vertel van harde werk ná Mnr. Heelal-liggaamsbou-kompetisie
Mense het dikwels ’n wanpersepsie oor liggaamsbouers – ’n stigma wat Natus du Preez graag sal wil regstel.
-
Honde byt skape op hope dood
Net soos wat sy skape in ’n hoek vasgekeer, verskeur of doodgebyt word, so voel Kosie Meissenheimer (64) al oor die kwessie van rondloperhonde wat in troppe op sy plaas by Dwarskersbos kom om verwoesting te skep.
-
Olimpiese Blitsbok kry helde-ontvangs in Saldanha
Met die Blitsbok Shilton van Wyk (24) se terugkeer na Saldanha ná ’n suksesvolle Olimpiese Spele in Frankryk is ’n behoorlike helde-ontvangs vir hom by sy alma mater, die Weskusskool, gereël.
-
Man (34) dood nadat trein hom tref
’n Man het Dinsdagoggend omstreeks 10:35 op die treinspoor agter die Masipathisane-laerskool in Witteklip, Vredenburg, voor ’n trein beland.
-
Parents and WCED row over children’s transport
In an attempt to have their grievances heard a group of parents made their way to the Education Department office in Vredenburg on Tuesday 6 August.
-
Nádine kikker Sondagmiddag op
Dit was ’n middag van samesyn, saamsing en lekker eet saam met die bekende Suid-Afrikaanse sangeres Nádine.










