Crystal-Lee Willemse en Matthew Roman, twee o.13-skaakspelers van die Laerskool Saldanha, het Saterdag (22 Februarie) aan die Weskus- Skoleskaak-kompetisie se eerste ronde deelgeneem. Albei het na die tweede ronde, wat Saterdag 8 Maart by Curro Langebaan plaasvind, deurgedring.

Skaakspelers maak bobaas-skuiwe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 18 June 2026
    Weslander E-Edition – 18 June 2026

Gift this article