Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Stil hongerte met koskous
Om die uitdaging van voedselskaarsheid die hoof te bied, het Carl van Blerk ’n inisiatief genaamd Food Sock Meals in Maart vanjaar van stapel gestuur.
-
-
Gr 12 guide revised
In December 2023, the AVBOB 12 team of Subject Advisors sprang into action to revise the Examination Preparation Guides, aligning them with the amended list of prescribed work from the National Department of Basic Education (DBE).
-
Camino-stappers ‘Abbah’ dié wat hulp kort
Ses stappers durf vanjaar dié Camino-stap van Plettenbergbaai na Kaapstad aan.
-
Selfone gewelddadig geroof
Verskeie Weskussers is die afgelope tyd gewelddadig in hul eie woonplekke aangeval en van hul selfone beroof.
-
Egpaar in Paternoster aangeval
’n Man van Paternoster is ernstig beseer toe rowers hom en sy vrou Sondag (4 Augustus) omstreeks 02:30 in hul huis in Strandloperstraat in Paternoster oorval en beroof het.
-
Ouma rig pleidooi vir vermiste kleinseun se veilige tuiskoms
“Hy was nie ’n kind wat rondgeloop het nie, hy het altyd terug gekom huis toe,” so vertel ’n bedroefde Anna Fredericks.
-
Twee verdagtes in hof ná moord op pa van Saldanha
Twee mans is in hegtenis geneem in verband met die moord op ’n 36-jarige pa van Saldanha.
-
Skuiling as wêrelderfenisgebied geproklameer
Die Diepkloof-rotsskuiling naby Elandsbaai is tydens die 46ste sitting van die Unesco-Wêrelderfeniskomitee in Nieu-Delhi, Indië, die afgelope Vrydag (26 Julie) as wêrelderfenisgebied geproklameer.
-
Eilandhuis se stigter Jimmy sterf
Die inwoners en personeel van Die Eilandhuis in St. Helenabaai is in rou gedompel ná die sterfte van Jimmy Duncan (73).






