Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Seekadette span seile vir Lipton
Vyf jong seekadette pak die veeleisende Liptonbeker-seiluitdaging volgende week van Dinsdag 27 tot Saterdag 31 Augustus op die water van Tafelbaai aan.
-
Twee studente sterf Vrydagaand in motorongeluk by Vredenburg
Twee ma’s moes gisteraand magteloos toekyk hoe mediese personeel hul twee studentekinders behandel op die toneel van ’n motorongeluk net buite Vredenburg.
-
Lyk by St. Helenabaai gekry
Die polisie het Donderdagoggend 22 Augustus die beendere van ‘n 91-jarige man van St. Helenabaai se lyk van ‘n klipperige koppie in die dorp verwyder.
-
‘Moenie wag as iemand vermis raak – meld dit gou aan’
In die lig van twee tieners wat die afgelope tyd in die Weskus weggeraak het, wil die polisie se distrikskantoor dit weer benadruk dat die publiek onmiddellik iemand by hul naaste polisiekantoor as vermis moet gaan aanmeld, eerder as om…

Jongman se verdwyning steeds ’n raaisel
Byna twee weke nadat die 19-jarige Romano Fredericks op 3 Augustus spoorloos verdwyn het, wag sy ouma steeds op sy terugkeer.
-
Eksteen-moordsaak sloer
Die 51-jarige Anthony Jacobs, wat teregstaan weens die moord op Estelle Eksteen van Langebaan, het Dinsdag 30 Julie weer vlugtig in die Hopefield-landdroshof verskyn.
-
-
-