Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Pomario-leerders bekyk beroepe
Die gr. 9-, 10- en 11-leerders van Pomario Privaatskool het onlangs die gulde geleentheid gehad om verskillende beroepe in die dorp te verken en onderhoude te voer met mense in hierdie onderskeie beroepe.
-
-
‘Ongemerkte Langebaan-pad is onveilig’
Talle motoriste wat daagliks die pad tussen Langebaan en Saldanha (MR559) moet gebruik, het die afgelope paar weke by Weslander oor dié “onveilige” pad gekla.
-
Nuwe brug wel beplan
Die koste verbonde aan die werk wat die afgelope tyd aan die geskiedkundige Carinus-brug by Velddrif gedoen is, beloop bykans R15 miljoen.
-
Moordenaar lewenslank gevonnis
Terwyl geweld teen vroue aan die Weskus ’n vuishou ingekry het met die skuldigbevinding en vonnisoplegging van die moordenaar van ’n plaaswerker van Piketberg, is die vermeende moordenaar van ’n Velddrif-vrou op borgtog vrygelaat.
-
Ewold van Bergen turns 95
The oldest surviving Springbok in motorsport, Ewold van Bergen, celebrated his 95th birthday with family and friends earlier this month at his Langebaan home. The celebration, on Friday 2 August, was a surprise orchestrated by his daughter, Claire le
-
Flood-relief funds released
The Citrusdal Water Users Association received a total of R14,98 million on Saturday 17 August 2024.
-
Nee vir styging van 40%
Twee plaaslike munisipaliteite het ook hul stem dik gemaak vir die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) oor Eskom se aansoek om kragtariefverhogings van bykans 40% in 2026.
-
-
Ontbinde lyk by St. Helenabaai gekry
Die polisie het Donderdagoggend 22 Augustus die beendere van ‘n 91-jarige man van St. Helenabaai se oorskot van ‘n klipperige koppie in die dorp verwyder.









