Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kommer oor toenemende wantroue in polisiediens
Ian Cameron, die voorsitter van die parlementêre portefeuljekomitee oor die polisie, het gister (Woensdag 28 Augustus) sy kommer uitgespreek dat slegs 58% van huisbraak-slagoffers in die land dié misdaad by die Suid-Afrikaanse Polisiediens aanmeld –
-
Pato hou kanse op uitspeelrondes lewend nadat hy Piketberg afransel
Pato hou kanse op uitspeelrondes lewend nadat hy Piketberg afransel
-
Showcase for Vredenburg High’s bevy of beauties
It was an evening of elegance and glamour as 20 participants took part in Mr and Miss Vredenburg High this year. The 2024 beauty pageant was more than just a showcase of style and grace; it was a journey across…
-
Studente sterf in ongeluk
Die dood van twee studente van die Universiteit Stellenbosch op Vrydag 23 Augustus het die kollig weer eens op die berugte kruising tussen die Weskuspad (R27) en die Vredenburg-Hopefieldpad (R45) laat val.
-
-
Rekening vir water skok
’n Inwoner van Langebaan is stomgeslaan oor hul hoë munisipale waterrekening.
-
Silvertree’s elderly join others for trip to WC Park
It was a day of fun, connection and information as the elderly of Silvertree embarked on an excursion to the West Coast National Park on Thursday 22 August.
-
Onnies vereer vir hul werk
Twee onderwysers in die Weskus het geskitter by die Wes-Kaapse Provinsiale Onderwys-prysuitdeling, wat Saterdag (25 Augustus) in Kaapstad plaasgevind het. Albei onderwysers is voorheen as distrikswenners aangewys.
-
Munisipaliteite diep in die knyp
Twee munisipaliteite wat onder die Weskus-distriksmunisipaliteit val, tesame met nog ses ander in die Wes-Kaap, staar volgens die jongste Munisipale Prestasiemoniteringsverslag finansiële krisisse in die gesig.
-
Gesloopte kerksaal maak plek vir nuwe behuising
Die verlate kerksaal op die hoek van Maclon-en Kootjieskloofstraat in Louwville is amptelik gesloop.









