Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ontbinde lyk dié van vermiste bejaarde
Die polisie het Donderdagoggend 22 Augustus ’n ontbinde lyk van ’n klipperige koppie in St. Helenabaai af verwyder nadat dit die vorige aand ontdek is.
-
Kamerkoor raak die hartsnare aan
Die Palissander-kamerkoor van Gauteng het Maandagaand 26 Augustus vir ’n geestelike ervaring gesorg met pragtige liedere uit hul drieledige Drop in the ocean-program.
-
-
Inner Wheel Saldanha vier 3 dekades van omgee-werk
Inner Wheel Saldanha (IWS), deel van ’n honderd jaar oue internasionale vroueorganisasie, vier vanjaar sy dertigste verjaarsdag.
-
Veldtog in Hoofstraat laat oë rek
Die plaat voertuie van die polisie, verkeer, wetstoepassing, sekuriteitsmaatskappye en buurtwagte op die hoek van Hoofstraat en Saldanhaweg in Vredenburg het motoriste Vrydagoggend 23 Augustus nogal laat kopkrap.
-
Interskole het weer baie gelok
Die Hoërskool Hopefield het ’n uiters geslaagde interskolenaweek teen Vredendal gehad.
-
SBM se afvalbestuur is tops!
Vanjaar het die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) die hoogste plek behaal in die munisipale afvalbestuur se erkenningsprogram (MWMRP), wat deur die departement van omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning bestuur word.
-
Nuwe padskakel by N7 naby Malmesbury vorder goed
Die belangrike 6,7 km-groenveldpadskakel wat ’n integrale deel van die Malmesbury-ompad-opgraderings is, vorder goed.
-
Bylae binne: Jaarlikse Hopefield Fynbosskou dié naweek!
Bylae binne: Jaarlikse Hopefield Fynbosskou dié naweek!
-
Registreer vir Laaiplek
Die Laaiplek-gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) hou op Dinsdag 17 September om 18:00 sy jaarvergadering in die Velddrif-stadsaal.









