Die leerders van Mumtaz Akademie het Huis Wittekruin op Maandag 24 Februarie besoek. Daar is vir ’n groep inwoners liedjies gesing en koekies geskenk wat die leerders self gebak en versier het. Aan die leerders word die beginsel oorgedra dat ’n mens meer geseënd is deur te gee as om te ontvang. Oud en jonk het die tydjie saam baie geniet.

Liedjies, koekies vir tehuis

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 11 June 2026
    Weslander E-Edition – 11 June 2026

Gift this article