Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Langebaan kán opskuif
David Rossouw Die eerste ronde van die Boland-rugbyunie se Grootuitdaagbekerreeks is verlede Saterdag (24 Mei) in drie streke – Swartland, Overberg en die Weskus – afgesluit. Die kompetisie het duidelik […]
-
Darling verslaan Citrusdal
Alida Buckle ‘n Gesonde gees van mededinging het verlede Saterdag (24 Mei) op die opgeknapte Vredenburg-gholfbaan geheers tussen die spanne in die A-afdeling van die sosiale Nelson-liga wat mekaar die […]
-
Eco Sport bobaas in rolbal
Alida Buckle Die wenner van die Lagoon-rolbalklub in Langebaan se opwindende wintersakeliga was vanjaar die gedugte span van Eco Sport. Dié span het in die eindstryd Woensdag (21 Mei) sy […]
-
Politikus (52) voor oor verkragting
‘n Bekende man in politieke kringe aan die Weskus, wat vroeër jare vooraanstaande posisies beklee het, word van die verkragting van ‘n man aangekla. Die 52-jarige verdagte het Donderdag 22 […]
-
Wêreldklas kulinêre ervaring wag op liefhebbers van wildsvleis
Die 25ste WildsKOSfees by De Oude Kraal op 7 Junie bied ‘n unieke kombinasie van natuur en kulinêre kuns vir liefhebbers van wildsvleis en goeie wyn.
-
Masters show their mettle
Three Strandlopers Athletics Club runners took part in the 47th South African Masters Championships in Oudtshoorn between Thursday 1 and Saturday 3 May. They did exceptionally well and represented the […]
-
-
-










