Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Diazville takes Curro on
Diazville High School recently played against Curro Langebaan showing great commitment and teamwork. Rugby match results: u-15 Curro Langebaan 7 – 57 Diazville High School u-16 Curro Langebaan 22 – […]
-
Get your flu shot right now
Thousands of Western Cape residents have been administered with the flu vaccine at the start of the winter seasons. This follows an earlier than usual start to the 2025 influenza […]
-
Aartappels wys sy liefde vir almal
Charlotte Lesch Byna R700 000 se aartappels is die afgelope vier jaar in die omgewing van Malmesbury versprei om hongersnood in die gebied te verlig. Dit volg nadat ‘n sameloop […]
-
Informed about roads
The Western Cape Minister of Infrastructure, Tertuis Simmers, and officials of his department continued their roadshow on the new Provincial Roads Delivery Model to roadworkers, officials, councillors and mayors of […]
-
Kinderregte dié week in die kollig
Noluvu Ludidi Kinderbeskermingsweek het Saterdag (25 Mei) begin en eindig op Maandag 2 Junie. Kinderbeskermingsweek word jaarliks van einde Mei tot begin Junie gevier om die lig op die bewusmaking van kinderveiligheid […]
-
Pa verkrag glo sy kind
Alida Buckle ‘n Bekende gemeenskapsleier van ‘n dorp in die Weskus- gebied het die afgelope Maandag (26 Mei) in die Vredenburgse landdroshof verskyn op twee aanklagte van verkragting van ‘n […]
-
Misdaadbrokkies 29 Mei
‘n 21-jarige man is Sondag (25 Mei) omstreeks 01:40 in Melastraat, Witteklip, aangerand. Hy ontvang steeds mediese behandeling terwyl die Vredenburg-polisie ‘n saak van poging tot moord ondersoek. . […]
-
Polisie lê beslag op plofstof, vuurwapens en ammunisie
Twee spanne van die Weskus-polisiedistrik het die afgelope week op ‘n groot hoeveelheid onwettige vuurwapens, ammunisie, towersampioene en tik afgekom. Polisiebeamptes van Eendekuil was verras oor die inhoud van ‘n […]
-
Long Acres hou spogdag vir vroue
Alida Buckle Die Longacres-privaatskool in Langebaan se vroue – mamma’s, onderwyseresse en hul vriendinne – het Saterdag (24 Mei) glansryk opgedaag vir ‘n oggend saam met die motiveringspreker Aletté Winckler. Sy […]








