Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Smullekker pampoenkoekies
Sielskos! Hierdie resep vir heerlike pampoenkoekies vat ‘n mens sommer terug na ouma se kombuis toe. Boonop is dit redelik maklik en vinnig. Bestanddele Pampoenkoekie-beslag: Metode 1. Meng al die […]
-
Portervillers presteer
Drie netbalspelers van die Hoërskool Porterville het vanaf Donderdag to Saterdag, 17-19 Julie, Weskus-netbalspanne by die Wes-Kaap Interdistrikstoernooi in Riversdal verteenwoordig. Van links is Jacqlin Visagie (o.16) wat ‘n sesde […]
-
Jayde na op pad na België
Die Hoërskool Porterville is trots om aan te kondig dat een van hul leerders, Jayde Waanar (gr.10B), die nuutverkose leerder is om saam met Jan Thys Basson by die uitruilprogram […]
-
Skryf in vir halfmarathon op roete deur Langebaan
Die Langebaan-atletiekklub bied op Saterdag 23 Augustus ‘n halfmarathon aan. Deelnemers kan kies om die 5-km-, 10-km- of 21-km-wedloop aan te pak. Volgens Christopher Rodgers, die wedloopdirekteur, kan atlete uitsien […]










