Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Wees waaksaam in feestyd
Met die Desembervakansie wat landwyd momentum kry, waarsku Badisa dat kinders hierdie jaar aan verhoogde veiligheidsrisiko’s blootgestel kan wees. “Die kombinasie van langer dae sonder toesig, veranderde roetines, verhoogde alkoholverbruik […]
-
Die langpad gaan ook oor toestand van jou ryding
Met die feestyd wat verkeer na en deur die Weskus bring, word padveiligheid ‘n besondere bekommernis vir plaaslike inwoners en vakansiegangers. Duisende mense reis jaarliks na kusdorpe soos Langebaan, Velddrif […]
-
Geniet ‘slim’ vakansie
As jy een van dié bevoorregtes is wat be- plan om hierdie Desember ‘n bietjie weg te breek, doen so voort en geniet jou blaaskans. Carla Oberholzer, DebtSafe se skuldadviseur, […]
-
Hou jou banksake ook dop
Die Laaiplek-polisie deel noodsaaklike veiligheidswenke – van basiese tuisveiligheid tot bankbedrog-voorsorg en strandveiligheid. Die polisie doen ‘n beroep op die gemeenskap om waaksaam te bly, voertuie te beveilig en kinders […]
-
Be safe in and around water
As the school summer holidays begin the National Sea Rescue Institute (NSRI) is wishing South Africans a safe and enjoyable festive season while urging everyone to stay alert in and […]
-
Marc’s Beach Bar, BP Marine seëvier
Die agt beoordelaars in vanjaar se Weslander- Vis-en-Tjipskompetisie se punte het gepraat en die wenners is aangewys: In die restaurant-afdeling het Marc’s Beach Bar in Langebaan loshande gewen. By dié […]
-
Youth councillors round 2025 off…
The Youth Council of the Saldanha Bay Municipality wraps 2025 up, and each councillor is excited to see what 2026 has in store. Junior Mayor Ethan Mahoney Looking back at […]










