Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Shoes galore for school
Jawitz West Coast, Langebaan CPF and Jawitz Western Seaboard gave back to Langebaan Primary School by proudly sponsoring 450 pairs of school shoes to the deserving learners. This initiative forms […]
-
Fraud with medical certificates uncovered in Saldanha and Vredenburg
A charge of fraud was laid at the Vredenburg police station this morning (Thursday, 21 August) due to the sale of fraudulent medical certificates that have skyrocketed in Saldanha and […]
-
Gee ‘n shoutout vir ‘n vrou
Alida Buckle Spring nou en skryf ‘n stukkie vir jou besondere vrou, vriendin of suster en gee hulle die kans om met Weslander se Vrouemaand-kompetisie te wen. Skryf só in: […]
-
Brand eis vrou in B’fell
‘n Vredenburgse vrou, wat al ‘n geruime tyd in die Kaap woon, het Sondag- oggend (17 Augustus) in ‘n huisbrand in die Kaapse woonbuurt Brackenfell gesterf. Zeynep Sozen (41), wie se […]
-
Skuldige van Darling soek nadat hy hond wreed verkrag
Alida Buckle Inspekteurs van die Swartland- en Weskus-dierebeskermingseenheid (DBV) is verlede week met ‘n gesig begroet wat hulle moeilik ooit weer uit hul gedagtes gaan kry – dié van ‘n […]
-
Hek dalk vir honde “oopgemaak”
Alida Buckle ‘n Vredenburgse honde-eienaar wat vroeër vandeesmaand ál vier haar Duitse herdershonde op een slag verloor het, vermoed iemand het haar honde doelbewus uitgelaat. Gaylen Fortuin se honde – […]
-
Man hang homself glo in Saldanha se polisieselle
Alida Buckle Die Onafhanklike Polisie-ondersoekdirektoraat (Opod) doen ‘n voorlopige ondersoek na die dood van ‘n verdagte in die selle by die Saldanha-polisiekantoor verlede week. Die verdagte het hom na bewering […]
-
See eis 3 vissers
Noluvu Ludidi Om vir hul gesinne te sorg en kos op die tafel te sit, was die doel van al drie Laingville-vissermanne wat onlangs naby St. Hele- nabaai verdrink het […]
-
Greta Wiid spreek Weskus-vroue toe
Weskus Mall het Saterdag 9 Augustus die geleentheid gehad om die gasspreker Gretha Wiid by sy Vroudagbyeenkoms te hê. Dit het by The Daily-koffiewinkel plaasgevind. Joanne Bester, ‘n bemarker van Weskus […]










