Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Namakwa- Nasionale Park: Geen grense aan egte en onopgesmukte mooi nie
Daar is nie grense aan genot om die Namakwa- Nasionale Park te besoek nie, vertel vryskutjoernalis Desmond Thompson en sy vrou Anneke Müller.
-
Navy gives back to the community
The South African Navy participated in the Mandela Day Campaign by revamping and making donations to Babbelbekkies Pre-Primary School which is situated in Diazville, Saldanha Bay. The project commenced on […]
-
‘Meld vandalisme onmiddellik aan’
Die Saldanhabaai-munisipaliteit (SBM) bespeur ‘n onrusbarende toename in die vandalisering van munisipale infrastruktuur – die totale koste vir die jaar staan reeds op skade van R472 399. Tereza Burger, ‘n […]
-
Schalk Burger sr. skuldig bevind aan belastingontduiking
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
-
Joshlin se ontvoerders se appèlaansoek misluk
Kaapstad: Kelly Smith, Boeta Appollis en Steveno van Rhyn het hul stryd om verlof tot appél teen hulle skuldigbevinding en lewenslange tronkstraf verloor. Dit het gister en vandag (12-13 Augustus) […]
-
Vermeende swendelaar wat glo landwyd mense kul, verskyn weer in hof
Die berugte vermeende sosialemediabedrieër Billy Lightfoot het die afgelope Dinsdag (12 Augustus) weer in die Vredenburg-landdroshof op aanklagte van bedrog verskyn. Lightfoot het na bewering landwyd mense wat moes verhuis, […]
-
Speurder laat vaar sy borgtogaansoek
Wayne Wantza (42) het gister sy borgtogaansoek in die Wellington-landdroshof laat vaar ná ’n noodlottige skietvoorval. Die staat oorweeg ’n pleitooreenkoms terwyl ondersoekverslae, insluitend ballistiese toetse, nog uitstaande is.









