Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Menings | Opinions
-
RUBRIEK | Ouer-kind-verhoudinge is soms kompleks
Kinders moet veilig voel. Ouers moet luister om te verstaan en nie om te reageer nie.
-
-
OPINION | In Praise of Physical Media
Do you remember Musica? I do. As young as I am, I do remember Musica with some nostalgia. The massive one, where the @home in Canal Walk now stands, was […]
-
MENING | Wanneer het ‘n lewe so goedkoop geword?
Dit ruk nie net die slagoffer se familie nie, maar die hele gemeenskap, want hierdie soort mense beweeg saam met ons en ons kinders in die samelewing.
-
G’n plig om oor geel streep te ry
Die daaglikse nuusverslae oor noodlottige padongelukke dwing ‘n mens om ‘n waarneming te deel oor die bestuursgewoontes van sommiges in hierdie kontrei van die Weskus, maar ook elders.
-
-
RUBRIEK | Uit die hartskamer – Maak sommer elke dag Valentynsdag met liefde
Elke jaar kom Valentynsdag met rose, sjokolade en groot verklarings van liefde. Winkels skree dit uit, sosiale media wys dit blink en perfek, en tog sit baie mense op 14 Februarie met ‘n stil vraag in hul hart: Is dit…
-
Depressie tydens swangerskap: ’n Stil stryd wat nie geïgnoreer mag word nie
Tydens Nasionale Swangerskapweek (3–7 Februarie) waarsku die Suid-Afrikaanse Vereniging van Psigiaters (SASOP) dat depressie en angs tydens swangerskap nie ligtelik opgeneem moet word nie.






