Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Hawediens vir vissermanne, voorsiening en veiligheid
Voor die diens is vissermanne vorentoe genooi om gesamentlik die geloofsbelydenis van ‘n visserman hardop uit te spreek.
-
-
Men’s Day event to tackle men’s wellbeing
Men’s health, mental resilience, financial well-being and the pressures associated with modern masculinity will be among the topics explored at a Men’s Day event at The Bay Club & Social at Blue Bay Lodge in Saldanha on Saturday 21 November.
-
Langebaan GPF nooi gemeenskap na imbizo
Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom, probleme vinniger aangespreek en praktiese oplossings gevind word wat vir almal werk.
-
Geliefde Huis Wittekruin inwoner Johan van der Vyver laat ’n nalatenskap van liefde, geloof en lewensvreugde
Vir sy dogter, Betsi-Ann van der Vyver, was haar pa veel meer as net ’n ouer. Hy was haar eerste held, haar veilige hawe en die eerste man op wie sy verlief geraak het.
-
Shawn-Douglas Weimers van Diazville kry vlerke om as vluginstrukteur by die 43 Air School in Port Alfred te werk
Hierdie geleentheid, met die voltooiing van sy instrukteurskursus, is ‘n belangrike stap nader aan sy uiteindelike droom om eendag ‘n opleidingskaptein by Emirates te word.
-
Two Langebaan NGOs join hands
The partnership was celebrated at a high tea at the Langebaan Yacht Club on Wednesday 21 October, where 27 women gathered for a fun and beautiful day of women celebrating one another.
-
Polisiebeamptes in botsing beseer
Die voorval het tussen 18:00 en 20:00 voor die ingang na die plaas Patrysberg plaasgevind.
-
Jong rugbyspeler op pad na Thailand
Die toernooi, wat gedurende die Desember-skoolvakansie plaasvind, bring topskoolspanne van reg oor die wêreld byeen en bied aan jong rugbyspelers die geleentheid om hul vaardighede teen spelers uit verskillende lande en kulture te toets.
-
Woon Langebaan-GPF by
Jou teenwoordigheid bou vertroue, versterk samehorigheid en help om jou woongebied ‘n plek te maak waarop jy trots kan wees.










