Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
Atlete dring deur
Al drie het deurgedring na die Boland-byeenkoms vir hoërskole wat komende Saterdag (28 Februarie) in die Paarl plaasvind.
-
Misdaadbrokkies | Crime Snippets
Weslander verskaf weekliks ‘n kort blik op die vorige week se misdaadgebeure in sy verspreidingsgebied
-
9 gesinkte bote al uit B’rivier gehaal
Die Bergrivier is gewild vir uitstekende hengel en wateraktiwiteite terwyl die omliggende vleilande ‘n paradys vir voëlkykers is. Maar waar die oog nie kan sien nie, lê verlate en gesinkte bote diep onder die wateroppervlak.
-
Diewe steel nou spaarwiele
Hul modus operandi is om die deur na die bagasieruim oop te dwing en om dan die spaarwiel te steel.










