Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Community
-
-
-
Dis weer tyd vir Top-12!
Die jaarlikse kompetisie, met gemeenskapswedywering en sterk plaaslike ondersteuning, bring klub- rugby-aksie na ondersteuners reg oor die Weskus en Boland.
-
Weslander se kraakvars nuus gratis
Ná 54 jaar wat die koerant getrou by betaalpunte en op straat te koop was, pas ons aan by die tye en word die gedrukte weergawe van vandag af gratis versprei.
-
-
Maak seker jy is geregistreer vir tussenverkiesing
Die vakatures het ontstaan ná die bedankings vroeër vanjaar van die voormalige burgemeester André Truter en onderburgemeester Charmaine Laubscher uit die Saldanhabaai-munisipaliteit.









