Alida Buckle Avatar

Alida Buckle


  • ‘n Onwettige immigrant, Phindile Khaya Pone, is skuldig bevind aan die moord op Pierre en Belinda de Kock in 2023. Pone is tot lewenslange tronkstraf en ‘n bykomende dertig jaar gevonnis. Die moord het destyds die Sandveld-gemeenskap diep geraak.

    by

    on

    Onwettige immigrant swaar straf vir moorde op geliefde Sandveld-egpaar
  • Die bekentenisse van Boeta Appolis en Steveno van Rhyn is op 17 April 2025 deur Regter Nathan Erasmus as toelaatbare getuienis in die Joshlin Smith-saak verklaar. Die uitspraak dui daarop dat verdere uitdagings moontlik is. Die hoofverhoor hervat op 22 April.

    by

    on

    Joshlin Smith-saak: Regter lewer uitspraak oor toelaatbaarheid van bekentenisse
  • Sondag 20 April is Vrywilligererkenningsdag, ‘n dag wat wêreldwyd opsy gesit word om die buitengewone gees van vrywilligerswerk te vier, en die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) wil ook sy vrywilligers op […]

    by

    on

    NSRI vier wêreldwye erkenningsdag vir vrywilligers
  • Die Bergrivier-munisipaliteit moes Dinsdag 8 April bontstaan om inwoners van Porterville by te staan nadat die Bergrivier wat daar naby vloei sy walle ná ‘n wolkbreuk oorstroom het.

    by

    on

    Porterville ruim op ná wolkbreuk
  • Boeta Appolis getuig oor detail van sy beweerde aanranding tydens polisieondervraging oor die verdwene Joshlin Smith van Middelpos, Saldanha.

    by

    on

    Boeta gee detail oor beweerde marteling gedurende ondervraging
  • In die hooggeregshofsaak oor die verdwene Joshlin Smith, het die verdediging van Steveno van Rhyn en Boeta Appolis polisiebeamptes ondervra oor beweerde marteling tydens ondersoeke. Sers. Dawid Fortuin het getuig dat hulle nie mishandel is nie, terwyl die hof se fokus op die toelaatbaarheid van video-bekentenisse is.

    by

    on

    Joshlin: Polisie gepeper met vrae
  • Die verhoor-binne-‘n-verhoor in die hooggeregshofsaak oor die verdwyning van die sesjarige Joshlin Smith duur voort met getuienisse van polisiemanne en mediese dokters oor bewerings dat twee van die beskuldigdes in die hofsaak die eerste aand ná die meisie se verdwyning tydens polisieondervraging aangerand is.

    by

    on

    ‘Vra Kelly,’ sê Boeta en Steveno glo
  • Regter Erasmus het gewaarsku teen kuberboelies en gemanipuleerde video’s wat die hofsaak beïnvloed. Hy het ook strenge media-reëls gevestig om die proses te beskerm.

    by

    on

    Regter vaar uit
  • Twee beskuldigdes in die Joshlin Smith-hofsaak beweer hulle is tydens ondervraging gemartel.

    by

    on

    Joshlin Smith-hofsaak: Beskuldigdes ‘gemartel’
  • Kelly Smith, die ma en een van die verdagtes in die hofsaak oor die vermiste sesjarige meisie, Joshlin Smith, het vandag nog voor die hofverrigtinge kon begin, aangedui dat sy mediese hulp benodig.

    by

    on

    Kelly hospitaal toe geneem

Gift this article