Beslag is gelê op 31 klein sakkies tik en 15 mandrax tablette en kontant.
SALDANHA: Johannes Ryk (42) is Vrydag 29 Mei in Biskopstraat aangekeer vir handel in dwelms en besit van gevaarlike wapen. Beslag is gelê op 31 klein sakkies tik en 15 mandrax tablette en kontant. Hy het ook twee messe aan hom gehad, sy hofverskyning was op Maandag 1 Junie.
NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 4 June 2026
    Weslander E-Edition – 4 June 2026

Gift this article