Woon jou buurt se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-verandering by en sluit aan. ◘ Die Vredenburg-GPF kom Dinsdag 24 Februarie by die sportterrein byeen. Bel Carli by 061 580 4655 vir nog besonderhede. ◘ Die Hopefield-GPF hou Maandag 2 Maart ‘n spesiale vergadering om 19:00 by die Hopefield-Thusong-sentrum. ‘n Imbizo vind ook Maandag 9 Maart om 19:00 plaas.

Publiek na GPF-byeenkomste uitgenooi

◘ Die Vredenburg-GPF kom Dinsdag 24 Februarie by die sportterrein byeen. Bel Carli by 061 580 4655 vir nog besonderhede.
◘ Die Hopefield-GPF hou Maandag 2 Maart ‘n spesiale vergadering om 19:00 by die Hopefield-Thusong-sentrum. ‘n Imbizo vind ook Maandag 9 Maart om 19:00 plaas.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Weslander E-Edition – 30 April 2026
    Weslander E-Edition – 30 April 2026

Gift this article