“Ek sal hom nooit kan vergewe nie …” het die vermoorde Joshlin Marthinus (27) se emosionele ma, Sarah Marthinus, buite die Atlantis-landdroshof gesê. Charlton Koopman (28), Joshlin Marthinus se gewese kêrel…
Volhoubare ontwikkeling is nie meer net ‘n ideaal nie – by die Atlantis Spesiale Ekonomiese Sone (Asez) word dit tasbaar. Die Quantum V3-fasiliteit stel ‘n nuwe maatstaf vir hoe infrastruktuur…
Speurders van Atlantis is besig om skieters en moordenaars se gal te werk en het ná ‘n jaar se intensiewe ondersoek en inligting uit die gemeenskap, twee verdagtes aangekeer vir…
Murphy Roberts Klere-kettingwinkels in Atlantis is die afgelope tyd deur vermoedelik ‘n sindikaat van duisende rande se klere besteel. Volgens kapt. Lisa Munro, ‘n polisiewoordvoerder, het ‘n groep vroue en…
Die 53-jarige beskuldigde wat op Vrydag 19 September na bewering twee maatjies van onderskeidelik 10 en 11 jaar oud na duine gelok het “om sy hasies te gaan kos gee”,…
Murphy Roberts Inwoners van Witsand kon verlede Donderdag (16 Oktober) net verslae toekyk hoe vlamme ongeveer 10 informele hokkies verteer het. Die brand het vermoedelik op die tweede vloer van…
Murphy Roberts Mamre se vrouerugbyspan het die afgelope Saterdag 11 Oktober hul top-8-uitsp[ele met ‘n drieëfees afgeskop. Die groentruie van Kenny Stadler het in ‘n wegwedstryd vir Hexvallei 123-5 afgeransel…
Murphy Roberts “Hou julle bekke!” is omstanders by ‘n noodlottige ongelukstoneel toegesnou toe hulle rowers wou keer om die oorledenes te beroof. Twee mense is Saterdag 11 Oktober in Atlantis…
Murphy Roberts “Ek is passievol oor die regstelsel en glo in wat reg is,” sê kapt. Estelle Farmer. Kapt. Farmer het op Donderdag 9 Oktober by die Atlantis-polisie, waar sy haar…