Murphy Roberts Dit is nie iets nuut nie en kom reeds geruime tyd voor, het ‘n leerder van Proteus vertroulik aan WeskusNuus vertel. Atlantis is Dinsdag teruggeruk na die werklikheid…
Charlotte Lesch Die as van vermoedelik mense wat na bewering vroeër vanjaar oorlede is, is Saterdagoggend 19 April gedurende ‘n padblokkade langs die R27-snelweg naby Ganzekraal gevind. Jakkie van Litsenborgh,…
The Sub Council hosted an awards ceremony last Friday (11 April) in recognition of the contributions made by the community members. This Friday Subcouncil 1 recognised the outstanding contributions of…
Murphy Roberts Die opgradering van die plaaslike atletiekbaan is gewis nie ‘n goedkoop projek nie, het die voorsitter van subraad-1, die raadslid Allister Lightburn, gesê. Volgens Lightburn en die burgemeesterskomiteelid…
The Boys and Girls for Change Graduation marked a Milestone for Atlantis Youth, said youth leader Donito Botha. The Boys and Girls for Change program reached a triumphant conclusion with…
Sinneloos en wreed – dit is hoe familie en vriende die moord op Reginald “Reggie” Sampson (31) beskryf.
Fase twee van die Kanonkop-behuisingsprojek is sterk op dreef en as alles volgens plan verloop, behoort die eerste fondasies reeds in Julie of September gegrawe te word.