Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Sport
-
Jomos hou aan met sukkel
Jomos se treurmare in die ABC Motsepe-liga duur voort nadat hy Vrydag 27 Oktober in Stellenbosch teen United met 4-1 verloor het. Rustyd was die tuisspan reeds met 3-0 voor.…
-
Krieketseisoen opgeskort
Krieketklubs is geskok met die besluit dat daar moontlik geen krieket gaan wees nie weens die vlak 5-waterbeperkings wat tans heers.
-
Jomos verloor ses in ’n ry
Jomos Power het Saterdag 7 Oktober in die SAFA ABC Motsepeliga op sy tuisveld teen Ajax Cape Town vasgeval.
-
Seisoen eindig op hoë noot
Hamlets-rugbyklub het die Presidentsbeker-trofee suksesvol verdedig deur Franschhoek in die eindstryd op City Park te klop.
-
On your marks, get set, go!
Atlantis will be the last stop in the Western Province Athletic (WPA) Street Athletics series, where they will be hosted by the Velocity Athletic Club on Wednesday 25 October in…
-
Goeie verdediging
Skitterende verdediging het daartoe gelei dat die grafkelder (die sportveld van Young Hearts van Pella), nie in rou gelaat was na die kwarteindstryd teen Young Spurs van Doringbaai nie.
-
Judoklub wys wat in hulle steek na pragvertoning
Mamre-judoklub is skaars ’n maand oud en het reeds 25 medaljes verower.
-
Jomos sal sokkies moet op trek om in ABC Motsepe-liga te presteer
Jomos Power het ’n baie groot pak gekry in sy eerste ABC Motsepe-ligawedstryd van die seisoen Vrydag 15 September.
-
Spurs nou die premierligawenners
Robinvale Spurs is as Atlantis-sokkervereniging se premierligawenners gekroon.
-





